News

Lettie en Henry wou probeer swanger raak, maar het gou agterkom hulle sal nooit natuurlik kan kinders kry nie en besluit ...
Mense bly nuuskierig oor ander mense se doen en late. Of dit nou iemand in die kollig is, en of dit ’n gewone mens is, ...
Brent Vercuiel skryf: “Ek het dié foto van die Melkweg op 31 Julie geneem van die stoep van ons verblyfplek op Sutherland (in ...
Andre Lahouter van Centurion het in Desember 2024 “teen sonsondergang gedurende ’n uitstappie in die veld” op hierdie ...
’n Helder Vrystaatse oggend. Twee kolganse vlieg oor die Kromelmboogspruit op die plaas Zeekoegat, Rouxville, met die volmaan ...
Die algemene verkiesing in 2024 het 40% van stemme aan die ANC besorg. Daar is toe besluit om ’n regering van nasionale ...
Prins Harry en sy vrou, Meghan Markle, sal voortgaan om flieks en TV-programme vir Netflix te ontwikkel, maar met ’n minder omvangryke ooreenkoms as vroeër, het die stromingsdiens Maandag bekend gemaa ...
Jy kon sommer die anti-Manie Libbok-brigade se gebrom hoor nadat hy Maandag op losskakel gekies is vir die Springbokke se openingstoets in die Rugbykampioenskap.
Drie nuwelinge, almal verdedigers, is in die Protea-groep vir komende reekse in Nieu-Seeland en Australië gekies.
Hy kan nooit skuldig wees aan rassisme nie – hy is dan die seun van ’n swart vrou en het kinders saam met ’n swart vrou. So sê Gayton McKenzie, minister van sport, kuns en kultuur.
Die vrou wat verlede maand veelvuldige kere in Wellington geskiet is, na bewering deur haar gewese kêrel, ’n polisiespeurder, het ’n terugslag gehad.
James Tedder (links) en Xavier Mitchell vier laasgenoemde se deurslaggewende drie in die tweede helfte van die Boland se Curriebeker-stryd teen die Leeus Sondag in Wellington. Tedder se slim skoppie ...