Die munisipaliteit op Okahandja sê NamWater se hoofpyplyn na Okahandja wat die dorp van water voorsien, is beskadig ná swaar watervloei in die rivierbedding waar dit geleë ...