News

Almal bespreek CON MUM op die oomblik. Dit is een van daardie raar-maar-waar stories waar ‘n meesterskelm weerloosheid vinnig ...
China se ministerie van Handel sê die land is oop vir dialoog met die VSA, maar dat dit op ‘n grondslag van respek en gelykheid moet plaasvind. Dit volg nadat Amerika die invoertarief op goedere uit ...
Drie vermeende rowers en nog ‘n persoon is doodgeskiet in Soutpanweg in Soshanguve, noord van Pretoria. Nog agt verdagtes is in hegtenis geneem, waarvan drie gewond is. Volgens die polisie het die ...
Die Gautengse LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela beplan om sekere taxi-staanplekke en roetes te sluit in reaksie op ‘n toename in taxigeweld. Maandag is drie mans verbonde aan die ...
Wêreldmarkte het die hoogte ingeskiet na die verrassende besluit van Amerika om heffings op tientalle lande vir eers te stop. Die pouse geld vir 90 dae. Die heffing op Suid-Afrikaanse invoere na ...
Die Amerikaanse president, Donald Trump het aangekondig dat hy ‘n pouse van 90 dae gemagtig het op die nuwe tariewe wat hy verlede week aangekondig het. Dit geld net vir lande wat nie wederkerige ...
Die Menseregtekommissie in Mpumalanga het ‘n beroep op die provinsiale regering gedoen om aandag te gee aan uitdagings met dienslewering. Die provinsiale kommissaris, Eric Mokoanyama het gepraat by ‘n ...
Die Minister van Polisie, Senzo Mchunu het die aanval op gemeenskapspatrolleerders in die Marry Me-informele nedersetting in Soshanguve, noord van Pretoria, veroordeel. Vier patrolleerders is op die ...
Adjunkpresident Paul Mashatile sê hulle sal met alle politieke partye in die parlement, sowel as burgerlike organisasies saamwerk wanneer President Cyril Ramaphosa later vanjaar ‘n nasionale dialoog ...
Goeie nuus vir motoriste is dat brandstofpryse om middernag daal, te danke aan laer internasionale oliepryse en die sterker rand/dollar-wisselkoers. Volgens die Departement van Minerale en ...
Die Inkomstediens het bekend gemaak dat hy in die 2024/2025 geldjaar een komma agt vyf duisend miljard rand se belasting ingevorder het. Die Inkomstediens sê dit is agt komma agt miljard rand meer as ...
Die Johannesburgse Metropolisie het bevestig dat vyf verdagtes vasgetrek is vir die moord op ‘n Metropolisiebeampte in Riverside in Johannesburg twee weke gelede. Verskeie skote is op die beampte ...