News
DIE ouma van Wellington wat erken het dat sy haar drie agterkleinkinders se dood doelbewus veroorsaak het deur oor ’n afgrond in die Bainskloofpas te ry, word wyd en syd ondersteun. Sarie de Villiers ...
’N MAN (56) van Bishop Lavis is gearresteer nadat ’n groot aantal onwettige kreefsterte by sy perseel gevind is. Lede van die polisie se provinsiale teen-ekonomiese misdaadeenheid en die taakspan vir ...
DIE Noord-Kaap se Operasie Shanela en Operasie Paseka, is omtrent besig om oortreders se gal vir hulle te werk. Tydens 31 Maart tot 6 April is 275 mense vir verskeie misdrywe in hegtenis geneem.
In die hartjie van die Franschhoek-vallei, omring deur groen wingerde, lê die restaurant Epice. En agter die kombuis se deure is Charné Sampson, ’n 30-jarige sjef wie se reis na culinary arts ...
DIE Chinese sakeman wat in Februarie vanjaar ontvoer is, is gevind. Hy is vandag in Delft gevind. JP Smith, die Stad Kaapstad se mayco-lid vir veiligheid en sekuriteit, het die nuus bekend gemaak in ...
’N JONG tienerseun is gister in die Calvinia-streekshof as die Noord-Kaap se jongste verkragter gevonnis toe hy tronkstraf van 36 jaar opgelê was vir die verkragting van drie jong seuns. Die seun (nou ...
LADISMITH. - ’n Ramptoestand is afgekondig nadat daar vanaf Maandag slegs 13 dae se watervoorraad oor is, wat watervoorsiening aan die dorp betref. Die dorp wat die afgelope drie weke reeds erge ...
PLEKS van die hoenders wat hul wakker kraai, is inwoners van Hector-laan in Lotusrivier vanoggend (Saterdagoggend) wakker ...
DIE Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) was die laaste weke ’n groot trekpleister op Oudtshoorn, met mense wat van heinde ...
DIE Checkers Liplekker-teater was beslis ’n treffer by die jaar se Klein Karoo Nasionale Kunstefees wat gister in Oudtshoorn ten einde geloop het. Die teater was so gewild dat mense omtrent moes tou ...
’N 40-JARIGE van Bloemfontein is lewenslank tronk toe gepos vir die verkragting van sy 13-jarige niggie.Lank genoeg om oor sy ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results