Pieta was die skoolhoof van Laerskool Barberton vanaf 1987 tot 1993 waarna hy die hoof by Laerskool Bronkhorstspruit was tot sy aftrede in 1997. Hy en sy vrou, Marie, het in die Kogelpark ...
Laerskool Nelspruit het na ‘n dag van top atletiekkompetisie by vanjaar se McGee Ford Laeveld Interlaer op 15 Februarie op Lydenburg weer ‘n keer die meeste medaljes huis toe geneem.