News

Lettie en Henry wou probeer swanger raak, maar het gou agterkom hulle sal nooit natuurlik kan kinders kry nie en besluit ...
Mense bly nuuskierig oor ander mense se doen en late. Of dit nou iemand in die kollig is, en of dit ’n gewone mens is, ...
Die pa van die dogtertjie wat in 2020 by die GrandWest-casino geskok is nadat sy op ’n elektriese kabel getrap het toe sy aan ...
Brent Vercuiel skryf: “Ek het dié foto van die Melkweg op 31 Julie geneem van die stoep van ons verblyfplek op Sutherland (in ...
Andre Lahouter van Centurion het in Desember 2024 “teen sonsondergang gedurende ’n uitstappie in die veld” op hierdie ...
’n Helder Vrystaatse oggend. Twee kolganse vlieg oor die Kromelmboogspruit op die plaas Zeekoegat, Rouxville, met die volmaan ...
Die algemene verkiesing in 2024 het 40% van stemme aan die ANC besorg. Daar is toe besluit om ’n regering van nasionale ...
Prins Harry en sy vrou, Meghan Markle, sal voortgaan om flieks en TV-programme vir Netflix te ontwikkel, maar met ’n minder omvangryke ooreenkoms as vroeër, het die stromingsdiens Maandag bekend gemaa ...
Die oorskot van ’n Britse meteoroloog wat in 1959 tydens ’n ekspedisie in Antarktika dood is, is meer as ses dekades later op ...
Enkele maande voordat Anneke Claassen (76) twee jaar gelede op haar plaas buite Ohrigstad in Limpopo vermoor is, het sy ’n ...
Drie nuwelinge, almal verdedigers, is in die Protea-groep vir komende reekse in Nieu-Seeland en Australië gekies.
Hy kan nooit skuldig wees aan rassisme nie – hy is dan die seun van ’n swart vrou en het kinders saam met ’n swart vrou. So sê Gayton McKenzie, minister van sport, kuns en kultuur.