News

Almal bespreek CON MUM op die oomblik. Dit is een van daardie raar-maar-waar stories waar ‘n meesterskelm weerloosheid vinnig ...
Die DA sê die Tesourie het nie genoeg gedoen om alternatiewe tot ‘n BTW-verhoging te vind in vanjaar se begroting nie. Die DA en die EFFse dringende hofaansoek om te keer dat BTW op 1 Mei verhoog word ...
Meer as 17-duisend verdagtes is oor die Paaslangnaweek as deel van die polisie se Operasie Shanela in hegtenis geneem. Volgens die polisie sluit dit meer as drieduisend-600 verdagtes in wat gesoek is ...
ier vermeende bendelede is in Cato Manor in Durban in hegtenis geneem in verband met meer as 20 sake van moord en verskeie sake van poging tot moord. Die polisie het na ‘n wenk toegeslaan op ‘n huis, ...
Die N3-tolkonsessie sê druk verkeer word vandag op die N3 suid én noord tussen Gauteng en KwaZulu-Natal verwag, terwyl talle Suid-Afrikaners na die Paas-langnaweek terugkeer van verskeie ...
Die premier van Mpumalanga, Mandla Ndlovu sê ‘n ondersoek na die provinsiale Departement van Onderwys se verkryging van 22 skootrekenaars teen ‘n koste van twee miljoen rand, sal na verwagting teen ...
Die Vatikaan het in ‘n verklaring bevestig dat Pous Franciskus vanoggend in die ouderdom van 88 oorlede is. Hy was vroeër vanjaar vir meer as vyf weke in die hospitaal om vir dubbele longontsteking ...
Adjunkpresident Paul Mashatile het bevestig dat die polisie ‘n voorval ondersoek waar skote op sy motorstoet afgevuur is. Die voorval het verlede maand plaasgevind terwyl Mashatile op pad huis toe was ...
Die direkteur-generaal van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Zane Dangor, sê president Donald Trump van Amerika se besluit om 30-persent tariewe teen Suid-Afrika, in te stel, moet teen die ...
President Cyril Ramaphosa het die Wysigingswet op Algemene Intelligensiewette onderteken wat ten doel het om Suid-Afrika se intelligensiedienste te hervorm. Die wet sal toesighouding en ...
Dr Ruhann Steyn is ‘n ruimte fisikus verbonde aan die Sentrum vir Ruimtenavorsing by dieNoordwes Universiteit. Sy navorsingsveld is sonfisika, en hy doen navorsing oor hoe die sondie aarde beinvloed.
Die Departement van Gesondheid sê sy veldtog om vyf miljoen mense per jaar vir tuberkulose te toets, kan lei tot ‘n afname van 29-persent in TB-gevalle. Die veldtog is van stapel gestuur in die ...