News

’N 40-JARIGE van Bloemfontein is lewenslank tronk toe gepos vir die verkragting van sy 13-jarige niggie.Lank genoeg om oor sy ...
KIMBERLEY. - Jermaine Long het nou met die lang arm van geregtigheid kennis gemaak en gaan vir ’n lang tyd in die mang remain ...
Simangele Sangweni (33) en haar maatskappy, Multi Quipments (Pty) Ltd, is Donderdag virTr bedrog, vervalsing en kwytskelding, ...
PLEKS van die hoenders wat hul wakker kraai, is inwoners van Hector-laan in Lotusrivier vanoggend (Saterdagoggend) wakker ...
TERWYL Pick n Pay shoppers opgewonde is oor dié winkelgroep se egg-citing Easter-campaign, het shoppers van PnP Gordonsbaai ...
Die skietery het op 2 April in die vroeë oggendure plaasgevind toe twee mans van onderskeidelik 29 en 35 jaar oud, huiswaarts ...
DIE Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) was die laaste weke ’n groot trekpleister op Oudtshoorn, met mense wat van heinde ...
SARON. — ’n Gemeenskap is in rou gedompel en vol vrae nadat ’n kranige rugbyspeler sy eie lewe geneem het. Gean Hanse (30) se ...
MBOMBELA. - ’n 40-Jarige vrou het Vrydag in die Acornhoek-landdroshof verskyn vir die beweerde moord van haar eie ma.Die motief vir die moord is glo gekoppel aan polisgeld.
ALMAL wat Afrikaans praat, ken ’n storie oor waar hulle en die taal vandaan kom, maar die stories is so uiteenlopend soos die mense wat die taal geskep en gevorm het.
Hamilitons, die WP se Superliga-kampioen, vier vanjaar sy 150ste bestaansjaar terwyl Villagers, wat verlede jaar teen ...
DIE polisie in die Noord-Kaap sê hy neem kennis van ’n video-greep wat op sosiale mediaplatforms sirkuleer waarin polisielede ...