News

DAAR is steeds geen spoor van ’n vermiste tienerseun van Bishop Lavis. Liam Mouton (15) is sedert 22 Maart vermis toe hy en sy broer by ’n vriend gaan kuier het. Volgens die Western Cape Missing ...
Die voormalige adjunkminister van finansies, Mcebisi Jonas, is nou aangestel as pres. Cyril Ramaphosa se spesiale gesant in ...
ANROUX Marais, die Wes-Kaapse minister van polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid, het die deurbraak in die moord wat by die ...
Die polisie van Jan Kempdorp in die Noord-Kaap vra die publiek se hulp om ’n man op te spoor wat meer as twee jaar gelede ...
’N VOORMALIGE finansiële hoof van die Watkins Valeur-groep is tot ’n effektiewe ses jaar in die tjoekie gevonnis. Elizanne ...
Tydens verskeie polisie-operasies is op ’n aantal onwettige sjebiens of onwettige drank afsetpunte toegeslaan en is beslag gelê op alkohol wat in stryd met toepaslike wetgewing verkoop word en by die ...
DIE waarnemende provinsiale polisiekommissaris van die Noord-Kaap, genl.maj. Luntu Ngubelanga, het inwoners en besoekers ...
DIE Police and Prisons Civil Rights Union (Popcru) doen nou beroep vir sterker wetgewings om die polisie meer mag te gee om ...
DIE gemeenskap van Eersterivier krap kop oor ’n erg ontbinde liggaam wat Vrydagmiddag omstreeks 15:15 op ’n sportveld in die ...
’N VROU wat glo laasweek ’n vuurwapen by die Wynbergse hof ingesmokkel het sodat iemand daarmee doodgeskiet kan word, loop ...
DIE polisie op Beaufort-Wes het Saterdag beslag gelê op ’n ongelisensieerde vuurwapen en dwelms met ’n geraamde straatwaarde ...
DIE vrouerugbyspan van die Maties is weer die Varsity Cup champions! Dit volg nadat hulle Vrydag in Durban die Tuks-span van die Universiteit van Pretoria met 21-10 geklop het om die titel wat hulle i ...